Thursday, September 25, 2008

Hierdie is die eerste inskrywing in on Familie Brink Blog. Die konsep is vir my nog vreemd maar ’n goeie vriend van my Gerhard (tans in Perth) het so ’n paar dae terug my bekend gestel aan hulle blog. Wat ’n lekker manier om nuus te deel. Dankie Gerhard! Hou maar die blog dop vir ons vier Brinks se wedervaringe hier in Suid-Afrika.

Hier is die grootste deel van ons gesin, natuurlik is ek nie daar nie, dit kom later:



Nina Karien Emma

1 comment:

Bwana Bolenke said...

Hallo Randburg Brinkies, dis die Silverton Brinkies hier. Jou pa is my pa se neef, Hy was Petrus Abel Louw "Piet" Brink, sv Daniel Stephanus Brink van Belfast, seun van Abraham Justinus Brink en Anna Gloudina Louw dogter van Jacobus Hendrik Louw"Die Baron"! Ek is Pieter Brink getroud met Sara Susanna Stander. Ek doen voltyds fanilie navorsing en het 6000 name op my data basis.O.a. ook jou tak se data. Ek het ook bygedra tot Johan Brink se boek en is in kontak met hom.
Familie Groete!
Pieter Brink pieterbrink39@gmail.com
012 804 8098
073 116 4267